Margate North Beach Akkommodasie by 610 La Cote d'Azur | LekkeSlaap
+9

610 La Cote d'Azur

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 1, Manaba Beach, Margate, 0216, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

610 La Cote d'Azur bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Manaba Beach naby Margate. Besienswaardighede in die omgewing sluit Margate-strand, Pure Venom Reptielpark, San Lameer Gholfklub en Skyline Natuurreservaat in.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet en dit bied toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n balkon. Die tweede badkamer bevat 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Geriewe in die woonstel sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV, DVD-speler en DStv in.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n braaiplek, swembad, biblioteek, tennisbaan, Jacuzzi, sauna en parkeerplek op die perseel in.

Doendinge sluit swem, tennis, branderplankry, voetslaan, visvang en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Manaba Beach-weg 1, Manaba Beach, Margate, 0216, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 1, Manaba Beach, Margate, 0216, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMWI2NjEzLTQ2NmItNDg3NC1iNTZmLTFjNmIxODYwYzNhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 1 Manaba Beach Road Manaba Beach 0216 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.85487 30.380386
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za