Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 @ Prospero Street

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 62 @ Prospero Street
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ric M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ric M
Enkelreisiger

Pleasant.

Very comfortable and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Enkelreisiger

Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Ek het baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies en gerieflik. Heerlike kussings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twynette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ontspannend en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi N

Ons het by 62 @ Prospero Street bespreek vir 'n familiekuier in Welkom en het vir 2 aande daar oornag.

Die kamers was mooi, skoon en netjies en het alles gehad wat nodig was. Petro was baie bedagsaam en het saans die bedlampies vir ons aangeskakel aangesien ons elke aand laterig teruggekeer het na die gastehuis. Oggendkoffie op die stoep het mens sommer so 'n lekker rustige plaasgevoel gegee. Ons het heerlik daar oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Veilig, rustig en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marie V
Besigheidsreis

Onbevredigend.

Die toilet was gebruik toe ons daar kom en dus glad nie skoon nie. Die beddegoed was mooi skoon en genoeg. Ons kon alles hoor wat in die huis aangaan. Moes selfs na hul musiek luister. Gevoel daar is geen privaatheid nie. Die kamer ruik nat. Die gasvrou was baie vriendelik en pro-aktief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

62 @ Prospero Street se terugvoer

Goeiedag Marie
Baie dankie vir jou terugvoer.
Baie jammer om te hoor van die negatiewe punte wat gepla het, maar met die terugvoer kan ons net verbeter op ons diens.
Ek waardeer dat jy dit onder ons aandag bring.
Groete
Petro

62 @ Prospero Street
Christelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top punte vir gasvryheid, gerief en waarde vir geld.

Ons is vriendelik en gemaklik met ons aankoms ontvang en ons kon veilig op die perseel parkeer. Die gasvrou Petro het uit haar pad gegaan om die kamers vir ons gerieflik en toegerus te maak. Die kamers is selfs nog mooier as in die foto's. Daar is 'n verfrissende verskeidenheid kragpunte! Die elektriese komberse was gereed op die bed, en so ook klein lampies om lig te maak sou beurtkrag aanbreek. Die beddens en kussings is heerlik gemaklik en nuut. Die stort is lekker groot met voldoende warm water. Sal beslis weer by 62@Prospero bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prosperostraat 62, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe658a1ffd741ba2591df20952c193965c888e40b4cec6cf5f68580103a3f162b1f0a6291eb8872b2560bff7241246b3ddc48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 62 Prospero Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9784547 26.7273847