62 Tiger Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

62 Tiger Avenue is 'n knus tuinsuite op 'n privaat perseel met sy eie ingang in Langeberg Ridge, Durbanville. Die eiendom is stapafstand vanaf Cape Gate Mall, MediClinic en GVI Oncology. Dit bied ook maklike toegang tot die N1 en dis 30 tot 45 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, V&A Waterfront en Stellenbosch.

Die tuinsuite word opgekikker met helder kuns wat die gesin gemaak het en dis die ideale wegbreekplek. Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.

Gaste kan die pragtige uitsig oor die tuin vanaf die patio geniet terwyl hulle 'n koppie koffie geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het sy eie afstandbeheerde ingang en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 62 Tiger Avenue sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 62 Tiger Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za