LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 62 Topanga | LekkeSlaap
+15

62 Topanga

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
62 Topanga
Selfsorg
Huisreëls

'n Verpligte fooi van R375 word vir administrasie, skoonmaak voor en ná verblyf, en sleutel-aflaaidienste gehef.
Die volledige DStv-pakket en WiFi is teen R275 ekstra beskikbaar.
Gaste moet asb. teen 10:00 op die uitklokdag vertrek.
Laat-inklok word toegelaat en gaste kan enige tyd na 14:00 inklok.
'n Laat-uitklokfooi van R200 per halfuur word na 10:00 gehef, tensy vooraf reëlings getref is.
Rook is streng verbode in en om die eenheid.
Geraas word ook verbied.
Gaste word aangemoedig om die eenheid met aankoms na te gaan en enige probleme onmiddellik te rapporteer.
'n Sekuriteitsdeposito mag moontlik gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 107, Topanga 62, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzODI3NGMyLTA5YTUtNDJmOS04ZWQ3LWZhZTM5ZTE2NTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag(plek vir 4) 24 5 1 5 107 Colin Street 62 Topanga 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.83249809015 30.396071755022
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!