LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beach Club 63 | LekkeSlaap
+10

Hermanus Beach Club 63

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Beach Club 63 bied selfsorg-verblyf in ’n kompleks in die kusdorp Hermanus. Die oord bied verskeie doendinge en vermaak soos swembaddens, 'n putt-putt-baan, muurbal- en tennisbane.

Dié grondverdieping vakansiewoonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore.

Die oopplan-sitkamer lei na 'n stoep. Daar is ketelbraaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Die kompleks spog ook met 'n kroeg, snoepie en 'n gemeenskaplike braai-area. Hermanus Beach Club is sowat 3 km vanaf die middedorp en naby die gewilde walviskyk-plekke in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Beach Club 63 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hermanus Beach Club 63
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club 63 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZHIqIU2d0CfEwczMofLRS2FmOjbDevRTHTvLLwXt4Y6czxszo5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -34.435828970509 19.214469875411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!