63 on Bruns

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

63 on Bruns is op 'n residensiële eiendom in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik vanaf restaurante en die strand en spog met 'n pragtige uitsig oor die hawe, Indiese Oseaan en op die Outeniekwaberge.

Dié ruim eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ekstra lengte en 'n matras is beskikbaar vir 'n derde gas op versoek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kraakvars, wit linne en handdoeke word aan gaste voorsien. Die kamer het ook 'n kluis en 'n haardroër.

Die kamer het 'n pragtige uitsig oor die baai vanaf die bed.

Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 'n klein biblioteek en daar is ook 'n TV met verskeie DVD's.

Die patio front noord en het 2 gemaklike sonstoele en gaste het toegang tot buitemeubels, swembad en braaigeriewe.

Gaste word parkeerplek op die perseel toegeken.

Slaapplek

'n Bespreking by 63 on Bruns sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Internet koppeling

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 63 On Bruns gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]