Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Atlantic Drive

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

64 Atlantic Drive is ’n selfsorgkothuis in Yzerfontein. Die kothuis is apart van die hoofwoning en word vir meer privaatheid met 'n muur en hek van mekaar geskei. Die ingangshek vanaf die straat word gedeel deur beide wonings.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n ontbyttafel met stoele, sowel as ’n ingeboude kaggel. Die sitarea het ’n gerieflike bank en ’n TV. Daar is gratis WiFi.

Die huis lei na ’n veranda met meubels en ’n vuurput.

Gaste kan gaan stap of draf en ’n uitsig oor Dassen-eiland en op Tafelberg geniet op ’n helder dag.

Slaapplek

’n Bespreking by 64 Atlantic Drive sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir 64 Atlantic Drive
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 64 Atlantic Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd726a6521edaa80ec30cc9ce5b099461b84de284ebcc32d242fe4008914952caea7c2a9f0a0006cf9adc0ce60399a7415c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 64 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3631124 18.1651268