Umdloti Akkommodasie by 64 Camarque | LekkeSlaap
+11
+11

64 Camarque

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

64 Camarque bied kompakte selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in die kusdorp Umdloti. Die eenheid is net 'n entjie van die strand af.

Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes, 2 kinders en beskik oor 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n balkon met 'n see-uitsig. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eenheid het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere plaaslike kanale.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en daar is 'n swembad. Veilige, onderdakparkeerplek word voorsien. Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, hengel, seilplankry, duik en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by 64 Camarque sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir 64 Camarque
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • North Beach-weg 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 64 Camarque het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNTFhMjBhLWU2NmYtNDEyOS1hODk2LWMwOGZlODRhNzUzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 27 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665812399102 31.120988455723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za