Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 on Malabor

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

64 on Malabor is in die stil woonbuurt, Lynwood Glen, geleë en bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers.

Dié gastehuis bied 3 privaat gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Kamer 2 is rolstoelvriendelik, het groot glas skuifdeure vir maklike toegang en daar is ook 'n oprit na die kamer. Kamer 3 het 'n lessenaar wat dit perfek maak vir sakereisigers.

Al die kamers lei na 'n stoep wat oor die tuin uitkyk en 'n gasbraai is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

64 on Malabor bied maklike toegang tot die N1 via Atterbury-weg, is slegs 1,1 km vanaf Faerie Glen Mediese Sentrum en 1,8 km vanaf Menlyn Maine Central Square met al sy winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 64 on Malabor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 64 on Malabor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJkiBRYnDkp69m1tTgEeJRQPAYHgNuMMlcrwDvgtgtErhZJpIXl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 64 Malabor S Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779815044535 28.286793821802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem