LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 64 on Springbok | LekkeSlaap
+21

64 on Springbok

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbok-laan 64, Theresapark, Akasia, 0155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

64 on Springbok bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n rustige woonbuurt in Akasia in die noorde van Pretoria.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oopplan- kombuis en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aangrensende vertrek met 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis bied slaapplek aan 7 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en lei na die eetkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n lessenaar en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die motorhuis is nie toeganklik vir gaste nie, maar daar is 3 oop parkeerplekke agter 'n geslote hek. Die tuin het sitplek, 'n braai-area en 'n buitetoilet.

Slaapplek

’n Bespreking by 64 on Springbok sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 64 on Springbok
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Springbok-laan 64, Theresapark, Akasia, 0155, Gauteng
  • Gaste dink 64 on Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 7)
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbok-laan 64, Theresapark, Akasia, 0155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcoqc2Qoow7jXAlDyOsoHOQ9wRuVbZ3u65i3MAq8PWm0JnM8TqA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 64 Springbok Avenue Theresapark 0155 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.671404817752 28.145727886174
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!