Umhlanga Akkommodasie by 65 Sea Lodge | LekkeSlaap
+24
+24

65 Sea Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

65 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping van die veilige Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetearea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lugversorging. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele en dit bied toegang tot 'n balkon met sitplek en see-uitsigte.

'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook ekstra parkeerplek. Die Sea Lodge-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 65 Sea Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasUSwNN2xFWqMaORa60dRfyREXh7LGX0koMRDZFrcvQS1WheL2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.721761 31.088223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za