66 on Kloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

66 on Kloof is 'n lieflike ruim en moderne selfsorgwoonstel in die nuwe Sixty6OnK-kompleks in Fresnaye, Kaapstad. Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike sondek en 'n swembad.

Dié woonstel is in 'n kontemporêre-styl versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n slim-TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het SMEG-toebehore en 'n groot gasstoof. Daar is 'n toonbank met 6 stoele. Die sitarea het 'n slim-TV. Netflix en WiFi is beskikbaar.

Die Sixty6OnK-kompleks bied 24 uur-voorportaalsekuriteit en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 66 on Kloof sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 66 On Kloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za