LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 67 Viljoen Straat | LekkeSlaap
+9

67 Viljoen Straat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 67, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

67 Viljoen Straat is in Krugersdorp-Noord en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, 'n leefarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is 'n oond, stoof en 'n mikrogolf in die kombuis.

Die kothuis het ook WiFi, 'n TV en 'n waaier.

Viljoenstraat is 'n bekende straat in Krugersdorp met koffiewinkels en besighede. Die perseel is 800 m van die Key West Winkelsentrum af en 1,9 km van Krugersdorp Gholfklub af. Besienswaardighede in die omliggende area sluit die Sterkfonteingrotte en die Wieg van die Mensdom in.

Slaapplek

’n Bespreking by 67 Viljoen Straat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Viljoenstraat 67, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 67, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44c41ba38274ec68e75834a3c8e7aafad300ccb712fdbebf60e3a1a1cb4a82ba7792e163c31c22a75a4c6317a0ae63a86246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 67 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.087803790627 27.773572432541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!