Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis op 'n veilige golflandgoed in Langebaan. Die golflandgoed spog met 'n Gary Player-gholfbaan en is naby die strand, strandmeer en Club Mykonos.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer met 'n instapkas. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het. Die laaste 2 kamers deel 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookgerei toegerus. Ekstra geriewe sluit 3 TV's, volle DStv, WiFi, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ingeboude braai-area in. Die dubbelmotorhuis bied genoeg parkeerplek vir 2 voertuie en 'n alarmsisteem beveilig die huis.

Die landgoed spog met 'n klubhuis waar gaste van die swembad, rolbal, putt-putt, tennisbane, gimnasium, restaurant en kroeg gebruik kan maak. Daar is ook draf- en bergfietsroetes, en 'n oefenbof.

Slaapplek

’n Bespreking by 679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir 679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alvon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Ligging

  • Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsvalla-weg 679, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cT4DoDKiysvtkMrfqrCMPwrryz7kSruaUJ0jnVhLAq9OK26Bn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 679 Morsvalla Road Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.077525574486 18.054767264634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem