Wingate Park Akkommodasie by 693 @ Lindros | LekkeSlaap
+8
+8

693 @ Lindros

  • Vanaf R475 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindrosstraat 396, Wingate Park, Pretoria , 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

693 @ Lindros bied oornagverblyf in 'n buurt in Pretoria, ideaal vir 'n romantiese wegbreek of sakebesoek.

693 @ Lindros bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n privaat gastekamer wat op die eienaar se perseel geleë is. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stort, en die toilet is apart.

Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Rook is verbode in die kamer, maar 'n aangewese rookarea is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Akasia Buiteklub, Menlyn Park-winkelsentrum, die Nasionale Dieretuin in Pretoria, Time Square Kasino en verskeie museums in. Winkelsentrums, skole en hospitale soos Kloof en Pretoria-Oos is net 'n entjie se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 693 @ Lindros sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir 693 @ Lindros
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lindrosstraat 396, Wingate Park, Pretoria , 0181, Gauteng
  • Gaste dink 693 @ Lindros het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R475
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindrosstraat 396, Wingate Park, Pretoria , 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKApZTdLUVTqvD4lOU9PGnZi1VTcImyFXOKGGE09Hvz4JIBTZ4h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R475  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 693 Lindros Street Wingate Park 0181 Gauteng 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -25.82439 28.268049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za