Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6de Laan Selfsorgwoonstel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

6de Laan Selfsorgwoonstel bied verblyf vir vakansiegangers in die De Bakke-buurt in Mosselbaai. Die area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Verskeie winkels en restaurante is naby die woonstel en net 1 km van Santos-strand af.

Let asseblief dat daar verskeie stelle trappe is, beide wat na die eiendom lei en op perseel self. Dit mag moontlik nie geskik wees vir bejaardes of gaste wat moeilik beweeg.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en is langs die hoofhuis waar die eienaars woon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n klein leefarea en 'n oopplan-kombuis met 'n tweeplaatstoof, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike sitplek. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

6de Laan Selfsorgwoonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en Mosselbaai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektroniese hek.

Die naaste lughawe is die George Lughawe, ongeveer 50 kilometer vanaf die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 6de Laan Selfsorgwoonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 6de Laan Selfsorgwoonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lu-Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 6

Ligging

  • 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6de Laan Selfsorgwoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjMyMGFmLTc0ZTEtNDUyMy1hNjg1LTRiNDJkNmUwZjIwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 20A 6th Avenue De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.180972278648 22.135801153967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem