7 Church Street Luxury Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons is in die hartjie van Montagu, die juweel van Roete-62, en is 'n smaakvol gerestoureerde Victoriaanse huis wat dateer uit die 1850's. Ons bied 4-ster-verblyf in 'n pragtig versorgde tuin.

Verblyf word aangebied in 3 tuinkothuise, 'n tuin-suite en 'n binnehof-suite. Die suites is baie ruim met 'n algemene grootte van 36 m². Die badkamers is ook baie ruim en meeste het 'n bad en stort of slegs 'n stort, dubbelwasbak en aparte toilette. Ander geriewe in die kamers sluit in: lugversorging, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Al ons kamers het privaat verandas en 'n binnehof waar gaste die uitsigte oor die berge kan geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien en gaste kan gebruik maak van die swembad in die parkagtige tuin. Ontbyt word bedien in die aangewese ontbytkamer of onder die wingerd-bedekte pergola in die binnehof.

Daar is vele prentjiemooi wandelroetes, natuurroetes en bergroetes in en om Montagu. Die helende waters van die warmwaterbron hou die dorp nou al beroemd vir meer as 150 jaar. Die omgewing is ook bekend vir die wye verskeidenheid wyn wat hier geproduseer word, deur meer as 45 verskillende wynkelders.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 Church Street Luxury Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za