LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 La Mustique | LekkeSlaap
+9

7 La Mustique

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 94 , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 La Mustique is 'n selfsorgwoonstel in die veilige La Mustique-kompleks in Ballito en bied 'n uitsig oor die strand. Dis ideaal vir 'n ontspanne seevakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Dié kamer het ook toegang tot die balkon. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv.

Die La Mustique-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is, 'n braai en lapa. Daar is ook veilige parkeerplek. La Mustique bied direkte toegang tot die promenade en is oorkant 'n getypoel.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 La Mustique sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 7 La Mustique
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Compensation Kusweg 94 , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 La Mustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 94 , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEv8hUBSL9J8ooNcpDhWcAjv6RMVjbfRwQASko7qQcjJvjev1oe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 94 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.53532 31.22261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!