7 on Bond Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 on Bond Street is in Onrus, Hermanus, en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n groot dubbelverdieping huis waar die eienaars bo woon. Dit is binne maklike bereik van die strand, loopafstand van Davies-getypoel, winkels en restaurante.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n ook 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is ook 'n braaikamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense.

Die agtertuin het 'n Jacuzzi wat gaste kan benut.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 on Bond Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 On Bond Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za