LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 on Bond Street | LekkeSlaap
+13

7 on Bond Street

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 7 on Bond Street
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sire V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sire V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier, lekker kuier huis saam vriende en familie.

7 on Bond Street's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons probeer net ons bes!
Groete, Peter & Hanneke

7 on Bond Street
Anneke V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V
Saam met vriende

Knus wegbreek juweel naby aan die see.

Ons het ons langnaweek weg by 7 Bond baie geniet. Die plekkie is ten volle toegerus met alles wat jy moontlik sal benodig vir 'n vakansie en 'n heerlike kuier saam vriende. Die Jacuzzi was die hoogtepunt. Dit is perfek geleë, veral vir 'n familie met kinders. Al woon die eienaars bo die blyplek, is hulle gasvry maar geensins 'n oorlas nie. Die komplementêre koerant elke oggend was beslis 'n "personal touch".

7 on Bond Street's terugvoer

Baie Dankie!

7 on Bond Street
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bondstraat 7, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UJ4wYKF4G18Xd27S6Okc75RMi6TrSWyVEC9pPAQPXMrFhGXYn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Bond Street Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.4137588 19.1685446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!