7 on Buitekant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 on Buitekant is 'n ruim huis in Lambertsbaai vir 8 gaste en dit is net 200 m van die strand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n oop stort, en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n koffiehoekie. Gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet en daar is 'n ruim leefarea met 'n kaggel, 'n TV met gedeelde DStv en 'n DVD-speler.

Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met 'n warm-swembad, pizza-oond met al sy toerusting, en 'n buitebraai-area. Let asseblief daarop dat die boonste verdieping deur die eienaar gebruik word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante en 'n hele rits besienswaardighede en doendinge soos sandplankry, vierwielmotorfietsry en uitstappies na Sir Lambert Wine and Bird Island.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 on Buitekant sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 On Buitekant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za