LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 on Francolin | LekkeSlaap
+31

7 on Francolin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-keeromstraat 7, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

7 on Francolin is 'n nuwe, moderne huis in die boomryke Hermanus Heights en bied gehalte verblyf vir 'n gesinsvakansie. Die huis is naby verskeie bergfietsry-, voetslaan-, en drafpaaie en is net 5 minute se ry vanaf Hermanus se Blouvlagstrand.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en verblyf word in 4 slaapkamers en 3 badkamers gebied. Die huis spog met asemrowende uitsigte op die Hermanus-berge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ‘n dubbelbed en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is modern toegerus met 'n Smeg-oond en -gasstoof, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die 2e slaapkamer kan ook gebruik word as 'n aparte woonstel. Dit het 'n privaat ingang, 'n moderne kombuisie, 'n badkamer en 'n TV met DStv.

Die huis het 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe en 'n boma.

Die area is baie veilig en vir ekstra sekuriteit is 'n alarm geïnstalleer en 'n sekuriteitsdiens aangestel.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Francolin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Francolin-keeromstraat 7, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-keeromstraat 7, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnhxB85FzDhPgFvxMEp0V0xzhuNu2iH23AjKvYOzvj1qrrLrw8r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 8) 7 Francolin Close Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.404289489675 19.251147508621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!