Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Franklin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

7 on Franklin is in Hersham, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede.

Die huis is in doodloopstraat wat dit baie stil en rustig maak. Daar is lekker groot tuin agter die huis.

Dié familiehuis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 3 kamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nóg 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ekstra yskas.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met Netflix. Die eetkamerarea het genoeg sitplek en gaste kan hul etes om die tafel geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook tweede formele sitkamer.

Daar is lieflike braaigeriewe op die dek, asook buitemeubels.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n dubbel-toesluitmotorhuis beskikbaar. Die huis het alarmstelsel met gewapende reaksie en diefwering. Daar is sonpanele en inverters wat die huis teen beurtkrag beskerm. Die huis het ook 'n gasgeiser.

Daar is 2 katte en 2 hasies op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Franklin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a1c3f957812aefdfc7055e75183012319fd26cc20ac7aeecb98d389a5cdf141f794f2e8aaa8cfc367e4d47333787804e53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 7 Franklin Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051758 22.244155