LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 on Murray - Apartment 3 | LekkeSlaap
+17

7 on Murray - Apartment 3

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-weg 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 on Murray - Apartment 3 is in Stellenbosch, 'n historiese dorpie in die Wes-Kaap, en word omring word deur skouspelagtige berge. Dis die tweede oudste Europese dorpie in die provinsie en dit lê op die oudste en langste wynroete in Suid-Afrika. Stellenbosch is propvol geskiedenis en spog met tientalle natuurlike en kulturele besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Lugversorging is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die stikamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n platskerm-TV teen die muur en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike patio-area met 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin. Parkeerplek is vir 2 voertuie in die kelder beskikbaar. Die perseel het afstandbeheerde toegang en 24 uur-sekuriteitskameras. 7 on Murray - Apartment 3 word daagliks skoongemaak deur 'n gawe huishoudster.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Murray - Apartment 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 7 on Murray - Apartment 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Murray-weg 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Murray - Apartment 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-weg 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEQmikkutrzp4SLUEhQ56TMEfloVQLghbT7fxUPXVxIZmdYD8uG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 Murray Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.936111 18.866972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!