Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Oakleigh

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige atmosfeer.

Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede, elke met sy eie kombuisie en leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv en koffie en tee vir die eerste dag. Die kamers word daagliks skoongemaak gedurende die week.

7 on Oakleigh het 'n swembad, 'n braai-area, terras en 'n tuin. Sekuriteit word voorsien deur sekuriteitskameras, 'n sekuriteitswag, en gewapende reaksie. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en toegang word verkry deur middel van 'n afstandbeheer. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Daar is 2 gimnasiums is te vinde minder as 5 minute se ry van hier af, en daar is heelwat restaurante, kroeë, en koffiewinkels in die omgewing. 7 on Oakleigh is ook lekker naby Liberty Midlands Winkelsentrum, Cascades Winkelsentrum en Victoria Road Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir 7 On Oakleigh
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 On Oakleigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEwnrxEXYQaKmhR1SvrrLSYz5tnztsVKc2ASv80dWnt9zORE2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 7 Oakleigh Avenue Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.590989334036 30.347291432541