LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Ray Mansions | LekkeSlaap
+25

7 Ray Mansions

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St James-straat 24, Ray Mansions 7, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 Ray Mansions is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Vredehoek wat pragtig versier is en 'n uitsig oor die stad, op Signal Hill en Tafelberg het. Die woonstel bied stylvolle gerief met maklike toegang tot die MyCiTi-roete en besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die oopplan-leefarea lei na 'n sonnige balkon waar gaste skemerkelkies met 'n uitsig op die berg kan geniet.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Verder is daar WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Vredehoek is die ideale plek vir reisigers; dit is 'n nuwerwetse area met 'n rits koffiewinkels en ontbytplekke. Vredehoek is 2,5 km vanaf Kaapstad, met naglewe en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Ray Mansions sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St James-straat 24, Ray Mansions 7, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St James-straat 24, Ray Mansions 7, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f25f2cb2cdd9cd2a806a23c5e32865e2ec6d39730af4169cde6628dca327ac6903a74caf50f00aff12f7809dfe199327a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 24 St James Street, 7 Ray Mansions Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942082645676 18.423360553373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!