7 Wildegans

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 Wildegans bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste in Gansbaai.

Dié woonstel is langs die hoofhuis, maar daar is 'n privaat ingang. Die eenheid het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Handdoeke word voorsien. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en die tweede kamer het 'n enkelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en daar is 'n eettafel. Die sitkamer het 'n enkelbed en 'n TV met TV 1, 2, 3 en E TV. Rook is verbode in die woonstel.

7 Wildegans maak oop op 'n patio met braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad; (gesluit vir die winter vanaf 1 Mei en tot 1 Oktober) hou asb. te alle tye 'n ogie oor kinders. Die eienaars se eie troeteldiere (twee katte) bly op die perseel so gaste mag ongelukkig nie troeteldiere saambring nie.

WiFi is beskikbaar, maar is beperk tot 200 MB per dag.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 Wildegans sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 Wildegans gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za