LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Yellowwood | LekkeSlaap
+32

7 Yellowwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan 7, Zimbali Kuslandgoed, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

7 Yellowwood is 'n moderne, stylvolle en ruim selfsorghuis naby die Fairmont Hotel met 'n pragtige see-uitsig en is in die Zimbali Kusoord.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke badkamer het 'n stort en 2 van die badkamers het ook 'n bad. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n ruim instapkas en 'n pragtige see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n TV-kamer op dieselfde verdieping as die hoofslaapkamer en lei na die tweede sitarea.

Die kombuis is ruim en is met 'n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die huis het 2 sitareas, waarvan 1 na die swembad en braai-area lei. Die ander sitarea bied 'n uitsig oor die swembad en die groot buite-sitareas.

Die huis het 'n privaat swembad, Jacuzzi en 'n binnekroeg met 'n uitsig oor die woud en see.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Yellowwood sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Yellowwood-rylaan 7, Zimbali Kuslandgoed, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan 7, Zimbali Kuslandgoed, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnNnXakhwJWsvXGU8IHpWtiORTME578GwMwJW6eVMzEPv8xDkxD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 900  per nag (plek vir 10) 7 Yellowwood Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.556596 31.188362
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!