Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

70 Casos Strandhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

70 Casos Strandhuis is op die skilderagtige Calypso Beach aan die Weskus in die vakansiedorp Langebaan geleë. Die verblyf is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam wil wegbreek en bestaan uit die hele boonste verdieping van 'n duplekshuis.

Daar is 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die leefkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n binnenshuise braaiplek waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Die kompleks bied veilige parkeerplek, bemande sekuriteit en die kompleks het ook sy eie privaat strand wat ongeveer 250 m van die eenheid af is.

Slaapplek

’n Bespreking by 70 Casos Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir 70 Casos Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 70 Casos Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3609bc6df399769897b3314d716639d2d533796f5ba3d69cfb8f4eef4d00cf6e3de4e4ea8c7a91bb45067251beeaab1b5b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 70 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.055139128636 18.044232577085