LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 70 Loader Street | LekkeSlaap
+23

70 Loader Street

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Nov 2020 tot 19 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 548 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

70 Loader Street is aan die stiller kant van Loaderstraat geleë en is 'n luukse huis met 'n enkelmotorhuis wat strek tot by Bayview Terrace.

Die huis is stylvol versier en op die grondvloer is daar 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis. Die eetkamer en sitkamer het 'n kaggel en ondervloerse verhitting en dit maak oop op 'n terras wat uitstekende uitsigte oor die hawe en stad bied. Die slaapkamer op die grondvloer het lugversorging en 'n aparte stort-badkamer.

Op die boonste vloer is daar 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, en 'n aparte badkamer. Dit het 'n uitsig oor Tafelberg en Seinheuwel. Die groot hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Dit het ook Franse vensters wat oopmaak op 'n klein terras met 'n uitsig oor die hawe.

Die kothuis het gratis WiFi as 'n ekstra diens. Die eiendom word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant is na aan al die vernaamste besienswaardighede in Kaapstad. Jy kan of te voet die omgewing verken en stap tot by die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS. 'n Kort taxi-rit sal jou tot by Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande bring. Vir jou verwysingsraamwerk is The Village Cafe reg langsaan ons ontvangs, dis 'n heerlike ontbytplekkie, en Cape Quarter is die naaste winkelsentrum en dit is net 3 minute se stap ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 70 Loader Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Loader-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 548
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 548
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASCDz3yzjBNbmkUvlp6emjXdb13YHbcjXVl597cDfSmJ9ttQLOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 548  per nag (vir 6 persone) 70 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.91431255 18.4156394
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!