LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 70 On Marine | LekkeSlaap
+10

70 On Marine

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir 70 On Marine
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Alta E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly en Claudia het above and beyond gegaan vir ons. Baie baie dankie.

70 On Marine's terugvoer

Thank you Alta, you were wonderful guests, we hope you will be back again next year ?

70 On Marine
Louis S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louis S
Gesin met tieners

Foto's het nie ooreengestem met internet booking nie. Misleidend. Geen privaatheid vir gesin met kinders nie. Slaapkamers geen gordyne voor nie.

Eienaars moet eers hul plek ordentlik regmaak vir gaste voor hul adverteer op internet. Sal nie weer van 70 on Marine gebruik maak of aanbeveel vir gesinne nie.

70 On Marine's terugvoer

Dear Monica,

We are very sad to hear that you did not enjoy your stay with us despite having numerous WhatsApp messages from you stating everything was 100% perfect and you had no complaints and even asked for our personal number to book in future.

We went out of our way doing your personal laundry and dishes every day which is an additional cost which we didn’t charge you for. Had your booking enquiry been correct as the people who arrived were not the age or people on the booking enquiry we would have informed you at time of booking to take the additional bnb unit as well for added privacy for the extra adult couple that arrived with you.

When you arrived with your parents we offered you the bnb unit free of charge to accommodate your mom and dad which they declined. I welcome all criticism, however, every picture on this site is of our property.

Yes, we don’t have curtains but we have blinds on the windows as well as shutters. I do apologize if you did enjoy your stay, we are a self-catering beach house and we went out of our way to accommodate you even when we were messaged at 10 pm.

All the best,
Claudia

70 On Marine
Emile D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons so welkom as moontlik te voel. Ons het gevoel of ons by vriende kuier. Altyd daar om te help met sakke dra van die kar af en die eenheid was stunning. Daagliks skoongemaak met 'n besonderse view. Ek stel hierdie plek voor aan enige iemand!

70 On Marine's terugvoer

Thank you Emile, you guys were amazing guests. Hope to see you again soon. Keep well, Claudia and Eddie

70 On Marine
Zicci P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zicci P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the time there.

We were the first guests and found some things unfinished. I am sure next time it will be sorted, they are really giving it all the attention.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 70, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbecf0b5b531068384542a0546e7d5d91d45cc2d7daca8e7162966de67fe2436f0bcb96e743999726b7f9f20354e3a202e0a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 70 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.902568337842 31.036998789716
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!