LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 70 Salie | LekkeSlaap
+13

70 Salie

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

70 Salie is 'n netjiese selfsorg-gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dis net 3 km vanaf die hoofswemstrand en 1 km vanaf 'n winkelsentrum.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel, eetgerei en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n omheinde tuin. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 70 Salie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir 70 Salie
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Saliestraat 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXuCyJziVu6oFVJdF9OQFS6V7Yuz0ot5Ut9cTveENIIRno30XKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 70 Salie street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.029805 24.904587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!