LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 70 Salie | LekkeSlaap
+13

70 Salie

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir 70 Salie
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Dirk H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk H
Gesin met tieners

Ek dink nie 70 Salie is op standaard as gastehuis wat geadverteer word nie.

Ons was gewaarsku om eie handdoeke saam te bring, maar daar was ook geen skottelgoedseep, 'n halwe rolletjie toiletpapier in twee toilette, geen vloermatjies by die storte en niks van die normale ander items wat mens sou verwag vir die groot daaglikse koste van R2000 per dag nie. Gordyne kan nie ooptrek nie, alle kasdeure kraak en die toilet in die hoofslaapkamer lek. Iemand bly in 'n Wendyhuis agter die hoofhuis, terwyl privaatheid vir ons baie belangrik is, so badkamervensters kon nie oopgelos word nie. Oorkant die straat bly mense wat hulle kardeure oophou en Afrika-musiek kliphard speel. Ons het besluit om vroeër huis toe te gaan na die president se aankondiging van lockdown vlak drie tydens ons verblyf, maar ook weens die onbevredigende akkommodasie, sonder enige terugbetaling weens verskerpte Covid-19-regulasies. Wat 'n teleurstelling na 'n moeilike jaar!

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXuCyJziVu6oFVJdF9OQFS6V7Yuz0ot5Ut9cTveENIIRno30XKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 70 Salie street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.029805 24.904587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!