Umdloti Akkommodasie by 701 30 Degrees | LekkeSlaap
+22
+22

701 30 Degrees

Selfsorg
  • Vanaf R4 315 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

701 30 Degrees bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dakwoonstel met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die dakwoonstel is in 'n woonstelblok in Umdloti se North Beach-weg wat langs die see loop.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ontbyttoonbank, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit bied toegang tot 'n oop stoep met pragtige see-uitsigte. Die woonstel het 'n gasbraai en onbeperkte WiFi.

Die woonstelblok het 'n hysbak en parkeerplek en dis naby restaurante en winkels geleë. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. King Shaka Internasionale Lughawe is 15 minute weg.

Slaapplek

’n Bespreking by 701 30 Degrees sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • North Beach-weg 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 315
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 315
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 315
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe76MtKimG4w2FOL8sooHZawlRjK3R24yfewYv2pFLUgnV05kAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 315  per nag (plek vir 4) 17 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.668022464001 31.119383847885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za