701 The Icon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

701 The Icon is 'n ruim ateljeewoonstel op die sewende verdieping van die Icon-gebou in Laer Langstraat. Die woonstel bied fantastiese uitsigte op die omliggende berge en oor die stad. Die Icon-gebou is 'n kort afstand vanaf die KIKS en ander geriewe, restaurante, en die V&A Waterfront.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leef, -kombuis, en -slaaparea. Die eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die onderste verdieping van die Icon-gebou het 'n Food Lovers Market, Vida e Café, droogskoonmakers, 'n wassery, haarsalon en 'n spa. Daar is ook gerieflikheidswinkels. Hierdie gebou het ook 'n volledig toegeruste gimnasium en 'n swembad met dekstoele wat aan inwoners en hotelgaste beskikbaar is.

Slaapplek

'n Bespreking by 701 The Icon sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 701 The Icon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za