702 Overbeek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

702 Overbeek is 'n selfsorgwoonstel in Kloofstraat op die grens van Tuine en die middestad. Die woonstel word omring deur winkels, toprestaurante en kuierplekke.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi waarvoor gaste moet betaal is ook beskikbaar.

Die woonstel het 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig op die berg en oor die stad. Die gebou het uitstekende sekuriteit en daar is net parkeerplek in die straat.

Slaapplek

'n Bespreking by 702 Overbeek sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 702 Overbeek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za