705 Cape Royale

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
705 Cape Royale
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Die uitstaande balans moet voor die sperdatum, gewoonlik 'n maand voor die inklokdatum, betaal word. Indien die uitstaande balans nie teen die sperdatum betaal word nie, het die instansie die reg om die bespreking te kanselleer en die deposito te hou.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 is van toepassing op alle besprekings moet 10 dae voor die inklokdatum betaal word. Suid-Afrikaanse gaste sal hierdie deposito deur middel van 'n elektroniese-fondsoorplasing or kredietkaart kan betaal. Internasionale gaste moet die deposito met 'n kredietkaart betaal. Let op dat die deposito, minus enige skade, weer terugbetaal sal word in die rekening waaruit die betaling oorspronklik gemaak is. Gaste word ook vereis om die instansie se geraas-beleid te teken wanneer hulle inklok.
Gaste wat voor 7:30 en na 19:00 in- of uitklok moet R350 betaal. Hierdie fooi is direk betaalbaar by die persoon wat die gas help met die in- of uitklokproses.
Minimum verblyf-beleid
8 Jan - 12 Des: 3 nagte
20 Des - 9 Jan: 7 nagte
'n Skoonmaakdiens is een keer per week beskikbaar vir gaste wat 3 dae of langer oorbly. Ekstra skoonmaaksessies kan teen 'n ekstra fooi bespreek word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na 705 Cape Royale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za