708 Flatrock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

708 Flatrock bied aan gaste 'n moderne en smaakvol ingerigte luukse woonstelle in die gesogte woonstelblok Flatrock in die bekende Langstraat in Kaapstad se middestad.

708 Flatrock is 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is in die middel van Kaapstad geleë, 'n klipgooi van die gonsende Langstraat af. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Daar is 2 stelle dubbelvensters in albei slaapkamers wat die geraas van die stad uithou om te verseker dat gaste 'n goeie nagrus kry. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne toestelle insluitend 'n yskas, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n outomatiese wasmasjien. Eetgerei en breekware vir 'n minimum van 4 gaste word voorsien. Gaste kan heerlik op die leerbank ontspan en hul gunsteling-program op 'n 55" LED-TV geniet. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 4 tot 6 mense is ook beskikbaar.

Strictly no smoking is permitted in the apartment. Smoking is, however, permitted on the balcony, please use the ashtray provided. Unfortunately, no pets are allowed and the apartment is not wheelchair friendly.

Dié eenheid is perfek geleë om die bekende besienswaardighede, klanke en smake van die Moederstad te voet te verken. Toegang tot openbarevervoer en die City Sightseeing-toeristebusse is naby die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by 708 Flatrock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Ondervloerse verhitting

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 708 Flatrock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za