71 Romilly

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

71 Romilly bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Dis in 'n veilige gebou oorkant die strand in die Strand geleë.

Dié woonstel is op die sewende verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het albei 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is 1 veilige parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis en 1 oop parkeerplek. Die woonstelblok is oorkant die strand en dis ook naby restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 71 Romilly sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 71 Romilly gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za