711 Paragon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

711 Paragon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Paragon-gebou in Observatory, Kaapstad. Die Paragon-gebou is net 300 m van die Universiteit van Kaapstad se Mediese Kampus, 2 km van die Universiteit van Kaapstad se hoofkampus, wat toeganklik is met die Jammie-busdiens.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met 'n oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV en WiFi.

Die Paragon-gebou het veilige parkeerplek, gimnasium-geriewe, 'n swembad en braai-area op die dak, 24 uur-sekuriteit, geslotekringtelevisie en biometriese toegang. Dit is naby Kaapstad se middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by 711 Paragon sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 711 Paragon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R699 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za