719 Senator Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

719 Senator Park is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se middestad waar die sakewêreld en naglewe bymekaarkom.

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuis en 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n wasmasjien. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n derde gas.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 en daar is 'n gemaklike bank en 'n stoel in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike waskamer op die eerste verdieping van die gebou met wasmasjiene wat met munte werk. Daar is 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by 719 Senator Park sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 719 Senator Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za