72 on Tap Self-catering Cottages
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
72 On Tap Self-Catering Cottages is in Milnerton Ridge, slegs 5 km vanaf Century City en 15 km vanaf Kaapstad se middestad. 72 On Tap Self-Catering Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf en dis die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers.
Daar is 4 selfsorg-eenhede: 'n Ateljeewoonstel, die Kayabs-woonstel, Trevors-woonstel en Autumn-woonstel. Die eenhede is elkeen individueel gemeubileer en het volledig toegeruste kombuise en en suite-badkamers. Ons vereis verblyf van 'n minimum van 2 nagte. Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n TV met HD-Openview en veilige parkeerplek op die perseel. Nog 'n groot voordeel is dat ons 'n batterystelsel het in die geval van beurtkrag, asook 'n gaskookblad in elke eenheid sodat die onderbreking nie spanning en frustrasie meebring nie.
Die tuin is goed belig saans en daar is 'n vuurput waar jy kan ontspan en braai. Daar is ook 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik en 'n ontspanne boskroeg.
72 on Tap Self-catering Cottages is net 'n entjie se ry van die strand en The Paddocks Shopping Centre af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 72 on Tap Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Ridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom