Umhlanga Akkommodasie by 72 Sea Lodge | LekkeSlaap
+9

72 Sea Lodge

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
72 Sea Lodge
Rates displayed are on a self-catering basis and linen and bath towels are provided.
Belasting en Ekstras

Gaste moet hulle eie strand-/swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.
Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte in die lae- en mid-seisoen, en dit word verhoog na 7 nagte in die hoogseisoen.
Die eenheid word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen matrikulant- of studentebesprekings word aanvaar nie. Besprekings vir gaste jonger as 25 jaar word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMpzmjy35z5JNxLe80PylxZKqbQS6LgxUTTXA9M9EfEp8L1DwLl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.721721778297 31.088370012234
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za