Shaka's Rock Akkommodasie by 73 Chakas Cove | LekkeSlaap
+11
+11

73 Chakas Cove

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Chakas Cove , Hoofstraat 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

73 Chakas Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks oorkant Grannies Pool in Shaka's Rock. Dié eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand en ander besienswaardighede geleë.

Dié volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis bestaan uit basiese toebehore onder meer 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak. Die oopplan-leefarea lei na 'n beskutte balkon. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Daar is 1 onderdakparkeerplek, asook 'n parkeerplek vir 'n karavaan. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante. Grannies Pool is 'n klein getypoel met visse en koraal, en dit is ideaal vir diegene wat wil snorkel.

Slaapplek

’n Bespreking by 73 Chakas Cove sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir 73 Chakas Cove
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 73 Chakas Cove , Hoofstraat 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 73 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Chakas Cove , Hoofstraat 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZDg1NDZkLTVkYTMtNDk0NC1hNTE3LTJkYWE4Zjg4OTRlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 73 Chakas Cove 12 Main Road 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.516633224103 31.228597462177
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za