74 on Marine - Apartment 103
Beskrywing
Luukse tweeslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die terras het direkte toegang tot die tuin en die swembad. Jy kan selfs gedurende walvisseisoen dié seereuse dophou uit die hoofslaapkamer. Die woonstel beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis met gehalte-toebehore en moderne Afrika-dekor.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Marine Rylaan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom