LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 74 on Marine Unit 303 - HC2 | LekkeSlaap
+12

74 on Marine Unit 303 - HC2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, 74 on Marine 303, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

74 on Marine Unit 303 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se middedorp. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidkus is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede van die land of van 'n boot af. Die skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en ligging naby Kaapstad maak dit die ideale bestemming vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en skouspelagtige see-uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by 74 on Marine Unit 303 - HC2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marine-rylaan, 74 on Marine 303, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, 74 on Marine 303, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2OWYyNGRmLTE3NzEtNGFmYi04YzcyLWM1MGMxMGU0YWE2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 530  per nag (plek vir 4) Marine Drive 74 on Marine 303 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.421648778448 19.243150502443
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!