LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 74 op Gleniqua | LekkeSlaap
+14

74 op Gleniqua

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

74 op Gleniqua is 'n woonstel op die onderste verdieping in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die stad is bekend vir sy matige klimaat deur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Die woonstel is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n houtdekarea met 'n buitelug-piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die straat en het 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Doendinge sluit visvang, voëlkyk, bootvaart, duik, snorkel, swem, stap, gholf en vlerksweef in die omgewing in.

Slaapplek

’n Bespreking by 74 op Gleniqua sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gleniqua-rylaan, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvQRR4mXFJaEiZwANFdYuBQZTaToCllXJ5Kh3iqklYg98dBODZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 4) 74 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.0494814 22.3007975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!