Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Beach Road, Gordon\'s Bay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

75 Beach Road, Gordon's Bay bied gerieflike akkommodasie in 2 selfsorg-woonstelle teen die strandfront in Gordonsbaai. Die woonstelle spog met panoramiese uitsigte oor Valsbaai en is stapafstand van die strand, plaaslike kroeë en restaurante af.

Woonstel B is op die eerste verdieping en is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die eenheid het ook 'n eet- en sitarea en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n klein gasstofie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar en gaste kan gebruikmaak van die stope met braaigeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die prentjiemooi hawedorpie van Gordonsbaai spog met die mooiste strande en is die perfekte wegbreekplek vir 'n seevakansie. Gordonsbaai bestaan uit 'n ou dorpie wat om die ou hawe, Bikini Beach, die hange van die Hottentots-Hollandberge en woonbuurte nader aan die hoofstrand gevorm het. Plaaslike besienswaardighede in Gordonsbaai sluit in: Bikini Beach, Boland Voetslaanroete, Somerset Mall en Streenbraskloof. Helderberg se wynstreek is ook naby aan Gordonsbaai geleë. Somerset-Wes is omtrent 15 km van die dorpie af en Kaapstad is sowat 58 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 86 resensies vir 75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 75 Beach Road, Gordon\'s Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzJhZTYwLTM4NjItNGFhYi1iODY1LTg0NWE0ODVmY2FlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 75 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160652476152 18.868165612221