75 Edensands
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletpapier en toiletware saambring.
Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saam te bring om nog DStv-kanale te kan kyk.
Die woonstel word daagliks skoongemaak en die skottelgoed kan teen 'n ekstra fooi gewas word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Neem as. kennis dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Middelton-weg 42, Eden Sands 75, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom