De Waterkant Akkommodasie by 75 Loader Street | LekkeSlaap
+24

75 Loader Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 75, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hierdie stylvolle gemeubileerde, eietydse tweeslaapkamereiendom is aan die stiller kant van die dorpie geleë.

Die groot grondvloer-woonkamer met grys leerbanke het ondervloerse verhitting en 'n platskerm-TV. Die ten volle toegeruste kombuis en eetkamer kan oopmaak na die private, sentrale binnehof. Op die boonste vloer het die hoofslaapkamer lugversorging en kan opgemaak word as twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die kamer het sy eie balkon met uitsig oor die dorpie. Dit het ook 'n en suite-badkamer met stort. Die tweede kamer met lugversorging het ook 'n en suite-badkamer met stort wat uitkyk op Seinheuwel. Daar is 'n wenteltrap waar jy op die dak kan klim en op 'n dek staan met fantastiese uitsig van die stad, Harbour en Seinheuwel.

As 'n ekstra dienslewering, en afsonderlik van die verblyf tarief, het hierdie kothuis gratis WiFi wanneer dit beskikbaar is. Die perseel word daagliks skoongemaak, uitsluitend openbare vakansiedae.

De Waterkant Village is naby al Kaapstad se bekendste besienswaardighede. Die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS is stapafstad van hier af. En Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande is net 'n kort taxi-rit van 42 Napier Street af. The Village Cafe is langs die kothuis geleë en Cape Quarter, die naaste winkelsentrum, is net sowat 3 minute se stap van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by 75 Loader Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Loaderstraat 75, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 75, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkZmRiOWQ0LTYzZGUtNGNkOS1iMDEyLTY5MDQ4ZDQzNGFiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (vir 4 persone) 75 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.91486457 18.4157145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za